Dit het ook in die afgelope week aan die lig gekom dat sommige van sy werkers nie dié maand betaal is nie.
Die staking het twee weke gelede begin ná ’n dispuut oor die proses om informele werkers permanent aan te stel.
Maar werkers neem sedert Januarie sporadies aan onbeskermde stakings deel.
Lees hier waarom hulle staak en wat die vooruitsigte vir 'n oplossing is: Poskantoor kniediep in die moeilikheid
* Op 1 Oktober smelt die webwerf van Die Burger, Beeld, Volksblad en Rapport saam op Netwerk24. Kry voortaan al jou Sake- en ander nuus op dié webwerf, sewe dae per week.