Die ou Israeliete het glo so elke nou en dan al hul sondes op ’n bok geplaas en die arme ding die woestyn ingejaag. Op dié manier het hulle van hul sondes ontslae geraak – ten koste van die bok, natuurlik.
Die rand lyk maar power en die redes daarvoor kan gevind word in die sondes van ander. Die rand het ons sondebok geword.
Maar Dawie Roodt skryf dat die probleem elders gesoek moet word.
Lees sy volledige rubriek hier: Rand in die woestyn
* Op 1 Oktober smelt die webwerf van Die Burger, Beeld, Volksblad en Rapport saam op Netwerk24. Kry voortaan al jou Sake- en ander nuus op dié webwerf, sewe dae per week.