As ’n mens dít in ag neem, het die Cheetahs gisteraand hier bewys waarom hulle werklik in 2013 Super-aanspraakmakers is, toe hulle ’n knap Reds-span met 27-13 oorkom het.