Na aanleiding van die berig oor die vier minderjariges wat na bewering vir Jannie Moolman aangerand het: Klink asof die spul daar in die noorde behep is met die getal vier. Seker sover hulle kan tel. Hier in die Kaap het ons ook bendes, maar hulle is al by 26, 27 en 28. Dalk moet ons hulle stuur om die 4’s se gatte te gaan klap.
Wees gewaarsku, dit gaan bloedig wees.
We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.