Share

Ateïs lees Bybel om mee te laster

Johan Smith van Edenvale se brief “His People-kerk is ook skuldig” (13 April) is baie duidelik die skrywe van ’n ateïs. Sy verwysing dat die ­Bybel se Noag-verhaal ’n plagiatiese weergawe is van die Babiloniese verhaal, die Gilgamesj-episode, is die grootste klomp bog.

Ateïste lees die Christelike Bybel ook want hulle gebruik die Bybel om Christene aan te vat. Die Satan besoedel hul verstand omdat hulle so kwesbaar is, en sit woorde in hul monde om Christene by te kom.

Hy verwys na ’n sekere webblad waar ’n mens dit kan gaan lees. Nou, dié webblad is ’n ateïstiese webblad. Hy moet konsekwent wees of eerlik, en hy moet gaan kyk na creation. com, en gaan lees hoe ’n wetenskaplike die Gilgamesj-storie uitrafel.

Sy opmerking dat die storie ten minste 1 000 jaar ouer as die Bybel s’n is, is ook snert.

Hy lees die Christen-Bybel om redes te soek om te laster, maar hy ken nie die Bybel en die God van die Bybel nie. Ek weet ook nie wat het die sogenaamde skeuring in Christen-kerke te doen met die Noag-verhaal nie.
We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Voting Booth
Can radio hosts and media personalities be apolitical?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes, impartiality is key for public trust
33% - 400 votes
No, let's be real, we all have inherent biases
67% - 830 votes
Vote
Rand - Dollar
19.11
+0.3%
Rand - Pound
23.67
+0.6%
Rand - Euro
20.35
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.27
+0.2%
Rand - Yen
0.12
+0.2%
Platinum
943.00
-0.8%
Palladium
1,025.00
-0.4%
Gold
2,398.74
+0.8%
Silver
28.69
+1.6%
Brent-ruolie
87.11
-0.2%
Top 40
67,314
+0.2%
All Share
73,364
+0.1%
Resource 10
63,285
-0.0%
Industrial 25
98,701
+0.3%
Financial 15
15,499
+0.1%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE