Share

Begin eerder mediese fonds

Die regering se planne met die landbou (“Skok-plan met plase”, 6 April) laat spoke van Zimbabwe verrys.

Asseblief, dis twintig jaar ná apartheid. Wil ons regering nie eerder self verantwoordelikheid neem van gebeure in Suid-Afrika nie? Ek verstaan dat werkers na 50 jaar diens op straat sit. Liewe regering, geen instansie, die staatsdiens ingesluit, gee eiendom weg vir werkers wat lank by hulle werk nie. Dit sou selfmoord wees en werkskepping en die toekoms van die onderneming vernietig.

Wil ons regering nie eerder skemas subsidieer waar boere kan bydra tot ’n behuisingskema in die goedkoper woonbuurte van die naaste dorp nie?

Dís dan ’n soort aftreeoord of plaaswerkersbuurt.

Werkers kan dan dáár ook huise koop en gesubsidieer word deur die staat en die boer. Wil ons regering nie eerder ’n mediese skema vir plaaswerkers subsidieer waartoe boere kan bydra en belastingverligting kry nie?

Dít maak tog meer sin en sal ons winkelrakke vol hou en werk bly skep.
We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Voting Booth
Should the Proteas pick Faf du Plessis for the T20 World Cup in West Indies and the United States in June?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes! Faf still has a lot to give ...
67% - 900 votes
No! It's time to move on ...
33% - 439 votes
Vote
Rand - Dollar
18.75
+1.4%
Rand - Pound
23.45
+1.5%
Rand - Euro
20.08
+1.6%
Rand - Aus dollar
12.27
+1.1%
Rand - Yen
0.12
+2.2%
Platinum
925.40
-0.0%
Palladium
969.50
-2.1%
Gold
2,338.30
+0.3%
Silver
27.42
-0.1%
Brent Crude
89.01
+1.1%
Top 40
69,404
+1.4%
All Share
75,399
+1.4%
Resource 10
62,655
+0.9%
Industrial 25
104,051
+1.5%
Financial 15
16,102
+1.9%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE