Share

His People-kerk is ook skuldig

Die berig “Erg ‘onbybelse’ Noag” (6 April) het betrekking. Die charismatiese “His People-kerk” wat die rolprent Noah kritiseer word aangehaal: “…mense moet aangemoedig word om nie die fliek te gaan kyk nie ‘sodat rolprente soos dié nie geld maak nie’ ”!

My vraag is: Hoekom ’n charismatiese kerk stig wanneer soveel kerke reeds bestaan? Maak dit nie dié kerk skuldig aan presies dit waarvoor hulle vinger wys na fliekmakers nie?

Paulus veroordeel skeuring onder Christene wat nuwe kerke stig in die sterkste taal moontlik met dié vraag: “Is Christus dan in stukke verdeel?” (1 Korinthiërs l:ll-l3). Ook, in Galasiërs 5:l3-l5 veroordeel hy skeuring onder Christene dat hulle mekaar “byt en verskeur” en stuur hy diesulkes hél toe in vers 20!

Let op sy woorde waar hy “skeuring” klassifiseer onder “sondige natuur” en dan só waarsku: “Wie hom aan sulke dinge skuldig maak, sal nie die koninkryk van God as erfenis kry nie.”

En oor die bewering dat “as ’n mens meer oor Noag wil weet, moet jy liewer die Bybel lees”, wil ek uitwys dat die Bybel se Noag-verhaal ’n plagiatiese weergawe is van die Babiloniese verhaal, die Gilgamesj-episode, wat ten minste duisend jaar ouer is as die Bybel s’n.

Dus, lees liewer die oorspronklike verhaal! Dis beskikbaar op oi.uchicago.edu.
We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Voting Booth
Do airplane mishaps have any effect on which airline you book your flights with?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
No, these things happen. I pick based on price
49% - 453 votes
Yes, my safety matters. I don't take any chances
51% - 472 votes
Vote
Rand - Dollar
19.10
+0.5%
Rand - Pound
23.79
-0.4%
Rand - Euro
20.45
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.39
-0.1%
Rand - Yen
0.12
+0.3%
Platinum
922.60
-0.9%
Palladium
1,029.50
+1.4%
Gold
2,330.27
+0.2%
Silver
27.34
+0.6%
Brent Crude
87.00
-0.3%
Top 40
68,051
+0.8%
All Share
74,011
+0.6%
Resource 10
59,613
-2.2%
Industrial 25
102,806
+1.7%
Financial 15
15,897
+1.8%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE