Dis net nóg ’n voorbeeld in ons geskiedenis waar persoonlike gulsigheid tot elke prys botvier. Saam met Aurora, die Guptas en Nkandla is dit nóg ’n hoofstuk in die ANC-erflating waar selfsugtige sotte ons land se reputasie skade aandoen. (Uit Engels vertaal.)
Selfsug botvier