Rapport WEBWERWE/DIENSTE >

Argentynse diktator skielik in tronk dood

Genl. Jorge Rafael Videla, diktator uit die tyd van Argentinië se Dirty War teen linksgesinde aktiviste, is Vrydag in die tronk dood.