ARTIKELS WAT VERBAND HOU MET
EKONOMIE
Onstabiele arbeidsverhoudinge en buitensporige looneise hou wesenlike risiko’s vir ekonomiese groei en inflasie in, het die president van die SA Reserwebank gewaarsku.
Iets moet gedoen word, waarsku die minister van finansies.
’n Beraad oor ekonomiese beleid onder die ANC en sy alliansievennote sal binnekort gehou word, beloof Ramaphosa.
Die privaatsektor sit beslis nie op berge kontant nie.
Die rand het die eerste keer in drie dae veld gewen nadat beleggers die geldeenheid se daling tot die laagste punt in twee weke as ’n oorreaksie verdiskonteer het.
Vasteland kan nie meer oor die hoof gesien word nie, sê president by Wêreld- Ekonomiese Forum.
As dit nie gou gebeur nie, kan dit op lang termyn selfs tot maatskaplike onstabiliteit in die land lei.
Ekonome se verwagting van SA groei bly dieselfde.
Die res van die wêreld begin nou besef dat SA se beleidsreaksie op die resessie die regte een was, sê Pravin Gordhan.
Daar is meer geld op die betaalstrokie, maar minder in die bankrekening.
Ondernemings hou nié die ekonomie as gyselaar nie.
Die “versigtige optimisme” van begin vanjaar het weer plek gemaak vir hernieude kommer.
Meeste mense ervaar prysstygings van meer as 6%.
Amerika gesond, maar 'n skok wag dalk in 2014 op China.
Maar daar is lig aan die einde van die tonnel.
Volgende >
Bladsy
1 van
4