ARTIKELS WAT VERBAND HOU MET
LUGDIENSTE
Ná agt jaar se ontwikkeling vlieg die langverwagte mededinger vir Boeing se 787 Dreamliner.
Mens-tot-mens-oordrag maak reisigers benoud.
In sommige gevalle maak brandstofkoste tot 40% van die totale bedryfs-koste van lugdienste uit.
Regstreekse vlugte tussen Kaapstad en twee Europese stede kan gestaak word.
Die prentjie vir lugdienste in Suider-Afrika lyk bra droefgeestig, maar daar is optimisme.
Die internasionale lugvervoervereniging gaan volgende jaar sy 69ste jaarvergadering in Kaapstad hou.
Die sogenaamde laekostelugdienste – soos Mango, kulula.com en 1time – se kaartjies is dalk nié goedkoper as dié van ander lugdienste nie, wys die voorlopige navorsing van die Nasionale Verbruikerskommissie.
Die afgelope 20 jaar is tien privaat beheerde lugdienste in SA begin. Vandag is slegs twee van dié lugdienste, 1time en kulula, nog aan die gang. Die res, wat lugdienste insluit soos Sun Air, Nationwide en Interlink, se vlerke is almal geknip.
Die internasionale lugvervoervereniging (Iata) skat dat die aantal passasiers teen 2050 sal toeneem tot 16 miljard mense.
Sub-Sahara-Afrika gaan oor die volgende 20 jaar 521 nuwe passasiersvliegtuie nodig hê om in die verwagte vraag na lugvervoer te kan voldoen.
Die Lanseria-lughawe gaan binne die volgende twee jaar ’n nuwe aanloopbaan kry.
Lugdienste wêreldwyd verloor vandag ’n gemiddeld van $8 000 per uur.
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) sal binne maande ’n aankondiging doen oor die nuwe lugdiens wat hy in samewerking met twee ander Afrika-lugdienste op die been wil bring.
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) gaan in vennootskap met Ethiopian Airlines en Egypt Air nuwe lugdienste in Afrika stig.
Bladsy 1 van 1