Sake24 WEBWERWE/DIENSTE >

ARTIKELS WAT VERBAND HOU MET PETROLPRYSE

Petrolprys-skok

Nog verhogings kan oor die volgende maand of twee verwag word want in April tree die jaarlikse verhoging in brandstofbelasting in werking.

Petrolprysverlaging krimp - en kan dalk verdwyn

Dit is nie 'n uitgemaakte saak dat petrolpryse enigsins verlaag gaan word in Desember nie.
Sien 5 menings

Petrol se rekordprys 'n dubbele slag

Petrolpryse in Suid-Afrika is van Woensdag op die hoogste vlak nog wanneer dit met 36c tot R10,65 vir 95-oktaan aan die kus verhoog word.
Sien 12 menings

Klimaatsfonds kan petrolprys nóg laat styg

Suid-Afrika en ander ontwikkelende lande sal dalk die betaling van heffings aan die VN se nuwe klimaatsfonds kan vryspring.
Sien 4 menings

Duurder kos, petrol jaag PPI op

Die pryse van petroleum en steenkool het in Maart fabrieke se koste só opgejaag dat die produsenteprysindeks (PPI) op ’n jaargrondslag met 7,3% gestyg het.

Petrol styg vir agste maand in ’n ry

Die stewiger rand-dollar-wisselkoers het ’n versagtingsuitwerking van sowat 15c/l op die jongste brandstofprysaanpassing gehad.
Sien 4 menings

Petrolprys styg weer

Die kleinhandelprys van petrol sal op 4 Mei met 29c per liter styg, sê die departement van energie.
Sien 1 menings

'Petrolpryse kan huismark raak'

“Jy mag dink dat petrol- en vervoerpryse ’n slegte verskoning is vir nog ’n afname in behuising, maar dit is nie,” sê mnr. Rael Levitt, uitvoerende hoof van Auction Alliance.
Sien 4 menings

Motoriste moet meer opdok vir petrol

Petrolpryse gaan volgende week opskiet en dit word toegeskryf aan die internasionale styging van brandstofpryse op grond van oliepryse wat nou weer nader aan $100 per vat kruip.
Sien 5 menings

Motoriste kan verligting kry

Petrolpryse kan na verwagting op 14 Julie verlaag word asook diesel se groothandelprys.
Sien 4 menings
Bladsy 1 van 1