Sake24

ARTIKELS WAT VERBAND HOU MET SKEPE

Suez se tolgeld goeie nuus vir SA

Die verhoging van tolgeld in die ­Suez-kanaal op 1 Mei kan meer skeepsrederye laat besluit om eerder om die suidpunt van Afrika te vaar.

'Duur' SA laat skepe wegbly

SA het sy kanse verspeel weens die verhoging in hawetariewe.
Sien 1 menings

Seerowery bedreig passasierskeepsbedryf

Seerowery en ’n gebrek aan geriewe is van die groot uitdagings vir die passasierskeepsbedryf in Suider-Afrika.

Brandstof vir skepe ‘word te duur in SA’

Die skeepsbrandstofbedryf krimp sedert 1997 stelselmatig in. Net in Durban word sowat 1 miljoen ton minder per jaar verkoop.
Sien 1 menings

Moody's waarsku oor skepe

Te veel skepe vir te min vrag en duur brandstof knou winsgrense.

Skepe vaar stadiger en spaar

Die skeepsredery Safmarine is in ’n bedryf wat dikwels die eerste tekens sien van ’n ekonomie wat swaarkry in die vorm van minder vrag wat vervoer word.
Bladsy 1 van 1