Sake24 WEBWERWE/DIENSTE >

ARTIKELS WAT VERBAND HOU MET VLIEGTUIE

Kommer oor Boeing-vliegtuie se batterye

Japan se twee voorste lugdienste hou hul vloot Boeing 787’s op die grond.

Afrika-lugdienste: Vernuwing tel ál meer

Brandstofkoste verteenwoordig sowat 70% van hul koste.

Lugbedryf kan dalk weer opstyg

Die prentjie vir lugdienste in Suider-Afrika lyk bra droefgeestig, maar daar is optimisme.

Lugmag kyk na nuwe see-vliegtuie

Die bedreiging van seerowery aan die ooskus van Afrika en Suid-Afrika se betrokkenheid by die patrollering van die kus het nuwe stukrag gegee aan ’n program om maritieme patrollievliegtuie vir die lugmag aan te koop.

R2m vir King Shaka se parkeerprobleme

Minder as twee jaar ná die opening van die King Shaka- internasionale lughawe buite Durban word ’n bykomende R2 miljoen bestee om verbeteringe aan te bring.

SAL sit eersdaags met te min vliegtuie

SAL moet dringend agt nuwe vliegtuie in die hande kry.
Sien 1 menings

Meer vliegtuie sal meer gaste na SA lok

Solank as wat lugdienste ’n geslotelugruim-beleid onderskryf, sal die plaaslike toerismebedryf nie voordeel kan trek uit groei in die Europese mark nie.

SAL ‘vergeet’ om kontrak te hernieu

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) sal teen die einde van die maand twee van sy vliegtuie wat tans gehuur word moet teruggee nadat die huurkontrak vir die vliegtuie verval het.
Sien 14 menings

V-formasie vir passasiersvliegtuie?

Langafstand-passasiersvliegtuie tussen Suid-Afrika en Europa vlieg dalk eendag nes voëls in ’n V-formasie saam om brandstof te bespaar.
Sien 3 menings
Bladsy 1 van 1