Share

Dr Victor kuier by Jeffreysbaai Kia Makietie

TWEE groot Suid-Afrikaanse kunstenaars sal sorg vir vermaak uit die boonste rakke by die Jeffreysbaai Kia Makietie in September.

Kurt Darren en Dr Victor vervang Emo Adams en Leah. Hulle optredes word geborg deur Kia, een van die hoofborge van Kwêla se Dorp van die Jaar-kompetisie.

Jeffreysbaai het in Junie die Dorp van die Jaar-titel gewen. Die makietie is deel van die wenprys en vind plaas vanaf Vrydag, 21 September, tot Sondag, 23 September, by die Jeffreysbaai Karavaanpark.

Die Kwêla-span sal ook daar wees om die makietie te verfilm en Luister FM sal vanaf die feesterrein uitsaai.

“Ons is baie opgewonde dat twee sulke groot name bevestig is vir die program,” sê Joe Ferreira, voorsitter van die Kouga Besigheidsforum en hoof van die makietie se beplanningskomitee.

Ander kunstenaars op die program sluit in Lollos vir die kleinspan, Wynand & Chereé, Frikkie Muller, The Triangles, Rooies en Gerhard de Jager van Luister FM.

“Ons wil graag families van regoor die Oos-Kaap nooi om by ons te kom aansluit vir die naweek,” sê Kouga-burgemeester Horatio Hendricks.

“Jeffreysbaai was die Oos-Kaapse verteenwoordiger in die Kwêla-kompetisie en die dorp se oorwinning was ‘n oorwinning vir die provinsie as ‘n geheel.”

Daar is nog stalletjie-plek beskikbaar vir die naweek. Belangstellendes kan aansoek doen vir ‘n stalletjie deur ‘n epos te stuur aan kwelamakietie@gmail.com of skakel Estelle by 082 824 3124.

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Voting Booth
Can radio hosts and media personalities be apolitical?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes, impartiality is key for public trust
31% - 480 votes
No, let's be real, we all have inherent biases
69% - 1056 votes
Vote
Rand - Dollar
19.29
-0.7%
Rand - Pound
23.87
-1.1%
Rand - Euro
20.58
-1.2%
Rand - Aus dollar
12.38
-1.1%
Rand - Yen
0.12
-1.2%
Platinum
943.50
+0.0%
Palladium
1,034.50
-0.1%
Gold
2,391.84
+0.0%
Silver
28.68
+0.0%
Brent Crude
87.29
+0.2%
Top 40
67,314
+0.2%
All Share
73,364
+0.1%
Resource 10
63,285
-0.0%
Industrial 25
98,701
+0.3%
Financial 15
15,499
+0.1%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE