Gamtoos Duiwe-seksie pak wedvlugte aan

DIE Gamtoos Duiwe-seksie het op Saterdag, 5 Augustus in gunstige weersomstandighede hul wedvlug vanaf Clocolan en Mthatha na Jeffreysbaai aangepak.

Uitslae: Clocolan

1, 5, 10. Predon Roodt (Kouga)

2. Cecil Ellis (Humansdorp)

3. Sakkie van der Merwe (Jeffreysbaai)

4, 7. Peet Wiese (Jeffreysbaai)

6. George van Onselen (Humansdorp)

8. Philip Kock (Jeffreysbaai)

9. Albert Moggee

Uitslae: Mthatha

1 - 3, 5. Peet Wiese (Jeffreysbaai)

4, 7. Albert Moggee (Jeffreysbaai)

6, 9. Duvenage Lofts (Humansdorp)

8. Cecil Ellis (Humansdorp)

10. George van Onselen (Humansdorp)