Gamtoos Duiwe-seksie vlieg

DIE Gamtoos Duiwe-seksie het op 21 Julie hul wedvlug vanaf Wepener en Kokstad aangepak.

Uitslae: Wepener

1, 5. Sakkie van der Merwe (Jeffreysbaai)

2. Philip Koch (Jeffreysbaai)

3, 10. Albert Moggee (Jeffreysbaai)

4. Hennie Gerber (Jeffreysbaai)

6. Predon Roodt (Kouga)

7, 9. Eugene Duvenhage (Humansdorp)

8. Dewald Aweries (Kouga)

Uitslae: Kokstad

1, 10. Peet Wiese (Jeffreysbaai)

2, 6 - 8. George van Onselen (Humansdorp)

3, 5. Cecil Ellis (Humansdorp)

4. Albert Moggee (Jeffreysbaai)

9. Donovan Minnaar (Jeffreysbaai)