Gamtoos Duiwe-seksie vlieg

DIE Gamtoos Duiwe-seksie het op 28 Julie hul wedvlug vanaf Dewetsdorp en Kokstad na Jeffreysbaai aangepak.

Uitslae: Dewetsdorp

1, 4, 6. Albert Moggee - Jeffreysbaai

2, 5. Predon Roodt - Kouga

3. Sakkie van der Merwe - Jeffreysbaai

7. Cecil Ellis - Humansdorp

8, 9. George van Onselen - Humansdorp

10. Matthys Windt - Kouga

Uitslae: Kokstad

1, 5. Cecil Ellis - Humansdorp

2, 3, 6, 8, 9. Peet Wiese - Jeffreysbaai

4, 10. Albert Moggee - Jeffreysbaai

7. Fanie Ferriera - Jeffreysbaai