Gamtoos Duiwe-seksie vlieg

DIE Gamtoos Duiwe-seksie het op Saterdag, 14 Augustus hul wedvlug vanaf Senekal en Ixopo aangepak.

Uitslae: Senekal

1, 3, 4. Predon Roodt (Kouga)

2, 8. André Potgieter (Kouga)

5, 10. Cecil Ellis (Humansdorp)

6. Peet Wiese (Jeffreysbaai)

7. Duvenhage Lofts (Humansdorp)

9. Hendrik Janse van Vuuren (Jeffreysbaai)

Uitslae: Ixopo

1, 5, 6. Albert Moggee (Jeffreysbaai)

2, 10. Cecil Ellis (Humandorp)

3, 7 - 9. Peet Wiese (Humansdorp)

4. Fanie Ferreira (Jeffreysbaai)

10. Cecil Ellis (Humansdorp)