DIE rugby- en netbalspanne van die Laerskool Jeffreysbaai het verskeie trofeë tydens die jaarlikse sportdag van die Laerskool Stulting in Humansdorp losgespeel.
Toekennings: Netbal
- o.11A-netbalspan: Span van die Dag
- o.12A-netbalspan: Span van die Dag
- o.13-netbal Verdedigende Speler van die Dag: Jamie-Lee Hendrickse
Toekennings: Rugby
- o.7-rugbyspan: Span van die Dag
- o.7-Speler van die Dag: Daniël Veldsman
- o.11A-rugbyspan: Span van die Dag
- o.11-rugby Voorspeler van die Dag: Noah Mbizi
- o.13B-rugbyspan: Span van die Dag
- o.13A-rugbyspan: Span van die Dag