Jeffreysbaai rolbaldag groot sukses

DIE jaarlikse Humansdorp Rolbalkompetisie by die Jeffreysbaai Rolbalklub was ’n groot sukses.

Die wenners is Marie du Toit, Wynannd van Antwerpen en Griet van Rooyen.