NETBAL- en rugbyspelers van die Laerskool Jeffreysbaai het tydens die jaarlikse Interskole-kompetisie teen die Laerskool Stulting in Humansdorp, verskeie trofeë ingepalm.
Die wen-rugbyspanne is: o.6A, o.7A, o.9A, o.11A, o.11B, o,13A, o.13B en o.13C.
Die wen-netbalspanne van die dag is: o.8A, o.9A, o.9B, o.10A, o.11A, o.12A, o.12B, en o.13A.