Share

Nico Malan sê Framesby die stryd aan

DIE stryd is aan . . .

Top-sportdeelnemers van die Hoërskool Nico Malan het tydens die jaarlikse FNB Classic Clashes op 17 en 18 Augustus, die sportsterre van Die Hoërskool Framesby in Port Elizabeth aangevat.

Nico Malan se drie A-netbalspanne het as oorwinners uit die stryd getree - ’n eerste vir ’n interskole-stryd teen Framesby. Slegs drie van Nico Malan se top-netbalspanne het die onderspit gedelf.

’n Hoogtepunt van die dag is Nico Malan se eerste netbalspan-oorwinning van 28 - 26.

Die eerste rugbyspan van Nico Malan moes in ’n naelbyt-wedstryd die knie voor Framesby buig.

Net voor rustyd het Emile Wagener agter die pale gekuier en die skool op die telborg gebring: 7 - 21. Minute na rustyd het Jayron Draghoender en Wagener onderskeidelik ’n doelskop en drie aangeteken.

Draghoender teken vyf minute later ’n strafskop aan en bring die telling op 17 - 21.

Met ’n strafskop en drie deur Framesby verskuif die telling na 17 - 29.

Die eerstespan sluit die seisoen met ’n 82% wenrekord af.

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Voting Booth
Can radio hosts and media personalities be apolitical?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes, impartiality is key for public trust
32% - 430 votes
No, let's be real, we all have inherent biases
68% - 918 votes
Vote
Rand - Dollar
19.29
-0.7%
Rand - Pound
23.87
-1.1%
Rand - Euro
20.58
-1.2%
Rand - Aus dollar
12.38
-1.1%
Rand - Yen
0.12
-1.2%
Platinum
943.50
+0.0%
Palladium
1,034.50
-0.1%
Gold
2,391.84
+0.0%
Silver
28.68
+0.0%
Brent Crude
87.29
+0.2%
Top 40
67,314
+0.2%
All Share
73,364
+0.1%
Resource 10
63,285
-0.0%
Industrial 25
98,701
+0.3%
Financial 15
15,499
+0.1%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE