Deel

Skoolhoof ry in vanjaar se Bestmed Makro Fietstoer

akkreditasie

HANSIE Harmse, skoolhoof van die Laerskool Lorraine gaan vanjaar self aan die 10km prettrap saam met sy leerlinge deelneem.

Hy daag al die ouers en leerlinge van sy skool en ander skole uit om saam met hom aan die Bestmed Makro Prettrap oor 10km wat deur die Laerskool Lorraine aangebied word te kom deelneem. Dié wat nie so fiks soos Harmse is nie kan aan die 1km en 5km prettrappe deelneem.

Powerade sal op die roete sorg dat ryers verfris bly. Al die ryers wat die wedrenne voltooi sal ’n medalje en ’n heerlike Powerade aan die einde van die wedren ontvang. Daar is ook reuse gelukstrekkinge op die spel en ’n groot fees word ook aangebied.

Ryers wat aan die 1km, 5km en 10km wil deelneem kan by die Laerskool Lorraine kom inskryf.

Ryers wat aan die 30km, 50km en 106km wedrenne en prettrappe wil deelneem kan aanlyn op www.lorrainecycletour.co.za inskryf of inskryfvorms by die skool kom voltooi en inskryf.

Vir meer inligting besoek www.lorrainecycletour.co.za of die Bestmed Makro Facebook bladsy.

heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.07
+0.5%
Rand - Pond
23.60
+1.0%
Rand - Euro
20.32
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.24
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Platinum
943.20
-0.8%
Palladium
1,035.50
+0.6%
Goud
2,388.72
+0.4%
Silwer
28.63
+1.4%
Brent-ruolie
87.11
-0.2%
Top-40
67,314
+0.2%
Alle aandele
73,364
+0.1%
Hulpbronne 10
63,285
-0.0%
Industriële 25
98,701
+0.3%
Finansiële 15
15,499
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos