Deel

Minder water laat rioolpype verstop

akkreditasie

Vervolg vanaf bl.1

“Ek het ’n dermprobleem en kan nie my eie toilet gebruik nie. As ek nie gereeld toilet toe gaan nie, gaan ek in die hospitaal beland weens komplikasies,” het die vrou gesê wat verkies om nie haar naam te noem nie.

“In die dag kan ek dit hanteer, maar die nagte is ’n groot probleem.”

Dié huis se agterplaas oorstroom gereeld met riool weens die verstopte rioolstelsel en dit is ’n gesondheidsrisiko.

Mniki sê buiten die verminderde watergebruik wat aanleiding gee tot blokkasies, is vandalisme ook ’n groot rede vir die kopseer met geblokte rioolstelsels.

“Vandalisme het skerp toegeneem en mense gooi vullis en allerlei vreemde voorwerpe in rioolpype.

“Dit verstop die stelsel en veroorsaak dat dreine begin oorloop.

“Kontrakteurs haal selfd goed soos pakke koerante, verfblikke, plastiek bottels en selfs motorbande uit die pype,” sê Mniki.

Hy sê inwoners word aangeraai om water op te vang en bv. badwater te gebruik om toilette meer gereeld te spoel.

  • Inwoners word ook versoek om vandalisme by die munisipale rioolpype of -stelsel te rapporteer by 0800 20 5050 of per e-pos: waterleaks@mandelametro.gov.za
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.00
-0.5%
Rand - Pond
23.95
-0.2%
Rand - Euro
20.50
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.35
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Platinum
895.30
-0.2%
Palladium
991.47
-1.0%
Goud
2,193.25
-0.1%
Silwer
24.44
-0.8%
Brent-ruolie
86.09
-0.2%
Top-40
67,836
+0.2%
Alle aandele
74,046
+0.2%
Hulpbronne 10
56,127
+0.8%
Industriële 25
103,468
+0.2%
Finansiële 15
16,484
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos