Share

Tiere pronk met puik uitslae

HTS Daniel Pienaar se 2018-matriekklas het weereens gewys wat in hulle steek en spog met ‘n gemiddelde slaagsyfer van 96.3% in die finale matriekeksamen.

Die Tiere se skoolhoof, Sampie Marais, berig dat die skool baie trots is op hierdie jaargroep se uitslae aangesien dit in ag geneem moet word dat alle DP-leerlinge Wiskunde en Fisiese Wetenskap moet neem.

“Tegniese skole se kurrikulum sluit nie die makliker opsie, naamlik Wiskunde Geletterdheid, in nie,” het Sampie Marais, skoolhoof van Daniel Pienaar gesê.

“Die Tiere is ook baie trots op hul vorige hoof-seun, Justin Lightfoot se gemiddelde A en twee ander leerders wat met meer as 79% spog en in alle waarskynlikheid, na afloop van die herna-siensessie, ook met A-gemiddeldes sal spog,” het Marais gesê.

“Dit is ook verblydend dat 4 van die 5 druipe-linge die hereksamen mag skryf.

“Die ander kandidaat het ongelukkig verkies om nie in 2018 die finale eksamen af te lê nie.

“Daniel Pienaar bedank die gemeenskap vir hul ondersteuning van sy matrikulante. Die skool glo dat hierdie Tiere ‘Volkome Toegerus’ is om hul plek in die samelewing vol te staan.”

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Voting Booth
Do you think corruption-accused National Assembly Speaker Nosiviwe Mapisa-Nqakula will survive a motion of no confidence against her?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
No, her days are numbered
42% - 528 votes
Yes, the ANC caucus will protect her
58% - 743 votes
Vote
Rand - Dollar
18.90
+0.2%
Rand - Pound
23.85
+0.2%
Rand - Euro
20.38
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.31
+0.2%
Rand - Yen
0.12
+0.2%
Platinum
908.05
0.0%
Palladium
1,014.94
0.0%
Gold
2,232.75
-0.0%
Silver
24.95
-0.1%
Brent Crude
87.00
+1.8%
Top 40
68,346
0.0%
All Share
74,536
0.0%
Resource 10
57,251
0.0%
Industrial 25
103,936
0.0%
Financial 15
16,502
0.0%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE