News24

Koeie raak 'heilig' in Nederland

2011-04-08 20:12 Amsterdam – Nederland, een van die eerste Europese lande wat Jode toegelaat het om hul geloof uit te leef, wil nou  ‘n wet maak wat die rituele gebruik van diere in beide Joodse- en Islam-tradisies sal verban.