Kampioeneliga
Deel

Real se sukses te danke aan kollektiewe opoffering, sê Vinicius

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Real Madrid-span vier die klub se oorwinning oor Bayern München.  Foto: Getty Images
Die Real Madrid-span vier die klub se oorwinning oor Bayern München. Foto: Getty Images

Vinicius Jr was Woensdagaand op sy briljante beste toe hy Real Madrid gehelp het om ’n sesde Kampioeneliga-eindstryd in tien jaar te haal.

Die Spaanse spogklub het in ’n verstommende terugvegpoging met 2-1 met Bayern München afgereken.

Tog sê die Brasiliaanse doelskieter, wat soms byna onkeerbaar was, dat die resep vir Real Madrid se sukses in groot oomblikke hul onbaatsugtige toewyding en kollektiewe opoffering is wat, tesame met die Bernabeu-stadion se elektriese atmosfeer, ’n onstuitbare kombinasie vorm.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()