Deel

George-ramp: ‘Eienaar nou skoonveld’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Slootgrawer Donderdag op die toneel in George.  Foto: Jaco Marais
’n Slootgrawer Donderdag op die toneel in George. Foto: Jaco Marais

Terwyl die 72ste uur van die soektog na slagoffers Donderdag verbygekruip het op die toneel waar ’n woonstelblok in George inmekaar getuimel het, het dit geblyk die eienaar van die rampgebou is skoonveld.

Thulas Nxesi, minister van arbeid, het die terrein besoek en gesê die inspektoraat van die Wes-Kaap het nog nie met die eienaar van die woonstelblok vergader nie. “Ons weet nie waar hulle is nie,” het hy gesê.

Volgens David Esau, hoofinspekteur van die departement van arbeid in die Wes-Kaap, was daar geen antwoord by die adres van die eienaar nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Borussia Dortmund 0
Real Madrid 0
Rand - Dollar
18.81
-0.0%
Rand - Pond
23.95
-0.0%
Rand - Euro
20.39
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.51
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Platinum
1,044.30
-0.0%
Palladium
903.50
0.0%
Goud
2,327.02
-0.1%
Silwer
30.41
+0.1%
Brent-ruolie
81.11
-1.0%
Top-40
70,455
-0.7%
Alle aandele
76,704
-0.6%
Hulpbronne 10
61,314
-0.9%
Industriële 25
106,760
-1.0%
Finansiële 15
16,479
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos