Deel

Worcester-bomplanter se paroolraad aan Oscar: ‘Moenie laat die tronk jou vashou’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oscar Pistorius tydens sy verhoor. Hy is Vrydag op parool vrygelaat. Foto: Gallo Images/Getty Images
Oscar Pistorius tydens sy verhoor. Hy is Vrydag op parool vrygelaat. Foto: Gallo Images/Getty Images

As een persoon sal weet wat die werklikheid is wat vir die eertydse lemnaeler en veroordeelde moordenaar, Oscar Pistorius, op parool voorlê, is dit die skrywer Stefaans Coetzee.

Coetzee (45), die skrywer van Wit Wolf: Die Worcester-bomplanter se storie van bevryding en Onbeskryflike genade, is in Augustus 1997 as 19-jarige in die hooggeregshof in Kaapstad 40 jaar tronkstraf opgelê weens die bomontploffings by ’n Shoprite-winkel op Oukersaand in 1996 in Worcester. Die verregse aanval het vier lewens geëis.

Hy het nog 13 jaar van parool oor, nadat hy 18 jaar en ses maande agter tralies moes deurbring, waarvan die grootste deel van sy gevangenskap in die Pretoria Sentraal-gevangenis (nou Kgosi Mampuru II) was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.76
+1.4%
Rand - Pond
23.43
+0.3%
Rand - Euro
20.08
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.25
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Platinum
924.10
-0.0%
Palladium
959.00
+0.1%
Goud
2,337.68
0.0%
Silwer
27.19
-0.0%
Brent-ruolie
89.50
+0.6%
Top-40
69,358
+1.3%
Alle aandele
75,371
+1.4%
Hulpbronne 10
62,363
+0.4%
Industriële 25
103,903
+1.3%
Finansiële 15
16,161
+2.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos