Deel

EKSKLUSIEF | Sukkelende NSFAS betaal meer as R2 m. per maand vir kantore

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Halyard-gebou in Kaapstad se hawegebied. Foto: Jaco Marais
Die Halyard-gebou in Kaapstad se hawegebied. Foto: Jaco Marais

’n Driedubbele kostestyging vir kantoorspasie, ’n huurkontrak wat oënskynlik nie met die regmatige eienaar onderteken is nie, en die aardige bykomende R23 miljoen wat die inrigting van dié werksplek die staatskas toe uiteindelik gekos het.

Dit is van die beweerde ongerymdhede met die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (NSFAS) se intrek in die Halyard-gebou, een van die imposante wolkekrabbers in Kaapstad se ontluikende hawegebied.

Van 2017 tot 2022 het die NSFAS eers kantoorspasie van 3 883 m² in Wynberg, ’n suidelike voorstad van Kaapstad, teen sowat R600 000 per maand gehuur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.76
+1.4%
Rand - Pond
23.43
+0.3%
Rand - Euro
20.08
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.25
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Platinum
924.10
-0.0%
Palladium
959.00
+0.1%
Goud
2,337.68
0.0%
Silwer
27.19
-0.0%
Brent-ruolie
89.50
+0.6%
Top-40
69,358
+1.3%
Alle aandele
75,371
+1.4%
Hulpbronne 10
62,363
+0.4%
Industriële 25
103,903
+1.3%
Finansiële 15
16,161
+2.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos