Deel

EKSKLUSIEF | Mashatile-seuns slaan 3 Gauteng-staatstenders in 3 mde. los

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tinyiko Mvelase Foto: Instagram
Tinyiko Mvelase Foto: Instagram

Adj.pres. Paul Mashatile se seuns Thabiso Mashatile (31) en Tinyiko Mvelase (31) het binne drie maande drie staatstenders by die Gautengse departement van infrastruktuurontwikkeling losgeslaan.

Die kontrakte aan Ngwato and Manzi Group, waarvan die seuns direkteure en Thabiso die projekbestuurder is, is vir ’n driejaartermyn toegeken en verstryk eers in 2025.

Twee van die tenders is in Maart 2022 aan ’n paneel verskaffers, wat Ngwato and Manzi Group insluit, toegeken en die derde kontrak in Junie 2022. Met so ’n tender word die kontrakteurs ingeroep en betaal wanneer die werk gedoen word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.76
+1.4%
Rand - Pond
23.43
+0.3%
Rand - Euro
20.08
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.25
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Platinum
924.10
-0.0%
Palladium
959.00
+0.1%
Goud
2,337.68
0.0%
Silwer
27.19
-0.0%
Brent-ruolie
89.50
+0.6%
Top-40
69,358
+1.3%
Alle aandele
75,371
+1.4%
Hulpbronne 10
62,363
+0.4%
Industriële 25
103,903
+1.3%
Finansiële 15
16,161
+2.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos