Deel

VOK swyg steeds oor bewerings oor uitvoerende hoof

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Thabo Lebelo, hoof van die Vrystaatse Ontwikkelingskorporasie, se Transnet-korrupsiesaak word in April aangehoor. Foto: Vrystaatse Ontwikkelingskorporasie
Thabo Lebelo, hoof van die Vrystaatse Ontwikkelingskorporasie, se Transnet-korrupsiesaak word in April aangehoor. Foto: Vrystaatse Ontwikkelingskorporasie

Toe ’n Transnet-grootkop daarvan beskuldig is dat hy luukse woonstelle as gunsloon vir die toekenning van stewige staatskontrakte kry, het hy onmiddellik bedank.

Dít het Thabo Lebelo, voormalige eiendomshoof van Transnet, egter nie daarvan weerhou om net meer as ’n jaar later die leisels as uitvoerende hoof by nog ’n sukkelende staatsonderneming – die Vrystaatse Ontwikkelingskorporasie (VOK) – te neem nie.

Corruption Watch, ’n korrupsiewaghond sonder winsbejag, het dié aanstelling ondersoek nadat ’n fluitjieblaser gekla het, maar vandag – byna twee jaar later – ignoreer die VOK steeds pogings om antwoorde op die bewerings te kry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
AmaZulu 0
Chippa United 0
besig om te laai... Regstreeks
West Ham United 1
Liverpool 2
besig om te laai... Regstreeks
Zebre 6
Glasgow Warriors 14
Rand - Dollar
18.76
+1.4%
Rand - Pond
23.43
+0.3%
Rand - Euro
20.08
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.25
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Platinum
924.10
-0.0%
Palladium
959.00
+0.1%
Goud
2,337.68
0.0%
Silwer
27.19
-0.0%
Brent-ruolie
89.50
+0.6%
Top-40
69,358
+1.3%
Alle aandele
75,371
+1.4%
Hulpbronne 10
62,363
+0.4%
Industriële 25
103,903
+1.3%
Finansiële 15
16,161
+2.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos