Deel

EKSKLUSIEF | Blade-man kry R44 m.-tender by NSFAS

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Netwerk24 kan onthul dat ’n ministeriële raadgewer die besturende direkteur is van ’n maatskappy wat ’n tender van R44 miljoen by die beleërde Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (NSFAS) losgeslaan het. 

Sowel die staatsliggaam as die adviseur ontwyk nou Netwerk24 se vrae oor of die besturende direkteur van die maatskappy se rol as ’n raadgewer van Nzimande tydens die bie-proses verklaar is.

Volgens die NSFAS-webtuiste waarop tender-toekennings aangekondig word, het die onderneming Vision Wave aan die einde van 2022 hierdie vyfjaarkontrak losgeslaan. NSFAS val onder Nzimande se portefeulje as minister van hoër onderwys, wetenskap en innovasie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.76
+1.4%
Rand - Pond
23.43
+0.3%
Rand - Euro
20.08
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.25
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Platinum
924.10
-0.0%
Palladium
959.00
+0.1%
Goud
2,337.68
0.0%
Silwer
27.19
-0.0%
Brent-ruolie
89.50
+0.6%
Top-40
69,358
+1.3%
Alle aandele
75,371
+1.4%
Hulpbronne 10
62,363
+0.4%
Industriële 25
103,903
+1.3%
Finansiële 15
16,161
+2.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos