Deel

Soldate langer ontplooi om kragstasies te beskerm

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa Foto: GCIS
Pres. Cyril Ramaphosa Foto: GCIS

Die ontplooiing van soldate om die polisie te help om Eskom se kragstasies te beskerm en zama-zamas vas te trek, is weer verleng.

Die verlenging van die sowat 3 000 soldate se ontplooiing sal belastingbetalers meer as R500 miljoen kos.

Pres. Cyril Ramaphosa het in ’n brief gedateer 15 Mei aan Lechesa Tsenoli, waarnemende speaker van die Nasionale Vergadering (NV), geskryf dat hy die ontplooiing van 746 soldate van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) verleng het om saam met die polisie misdaad te bestry en die orde en reg by Eskom-kragstasies te handhaaf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.62
+1.2%
Rand - Pond
23.71
+1.1%
Rand - Euro
20.20
+1.2%
Rand - Aus dollar
12.41
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Platinum
1,032.33
-1.2%
Palladium
926.30
+2.5%
Goud
2,334.78
+0.3%
Silwer
30.56
+0.5%
Brent-ruolie
81.11
-1.0%
Top-40
71,340
+1.3%
Alle aandele
77,639
+1.2%
Hulpbronne 10
61,102
-0.4%
Industriële 25
108,314
+1.5%
Finansiële 15
16,892
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos