Deel

Vrystaat en Noord-Kaap hou ekspo oor brandbestryding

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
So blus 'n mens 'n veldbrand, demonstreer 'n Werk met Vuur-span op die ekspo.  Foto: Facebook
So blus 'n mens 'n veldbrand, demonstreer 'n Werk met Vuur-span op die ekspo. Foto: Facebook

Vrystaters en Noord-Kapenaars kon Vrydag meer leer oor hoe om veldbrande te bestry op ’n ekspo wat by die Be Human-gasteplaas buite Bloemfontein gehou is.

Werk met Vuur en sy Kishugu-span (die lugsteunspan) het saam met onder meer sambreel-brandbeskermingsverenigings van die Vrystaat en die Noord-Kaap leersame vertonings gehou.

Michael Mokoena, woordvoerder van die departement bosbou, visserye en omgewingsake, sê die ekspo het staatsamptenare, brandbestrydingsverenigings, grondeienaars, boere en akademici, asook veldbrand-kundiges van die Vrystaat en die Noord-Kaap byeengebring met die doel om bewusmaking te verbeter en proaktiewe veldbrand-risikobestuur te bevorder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.49
-1.1%
Rand - Pond
23.47
-0.9%
Rand - Euro
19.99
-1.0%
Rand - Aus dollar
12.21
-0.8%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Platinum
1,019.90
-1.9%
Palladium
971.50
-2.7%
Goud
2,328.46
-2.1%
Silwer
30.09
-2.4%
Brent-ruolie
81.90
-1.2%
Top-40
72,574
-0.7%
Alle aandele
78,956
-0.7%
Hulpbronne 10
62,163
-1.7%
Industriële 25
109,886
-0.2%
Finansiële 15
17,188
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos