Deel

Robert F. Kennedy jr. vertel hoe dokters parasiet in sy brein ontdek het

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Robert F. Kennedy Jr., die onafhanklike presidentskandidaat, verlede maand by die ateljee van Fox News in New York.  Foto: Getty Images
Robert F. Kennedy Jr., die onafhanklike presidentskandidaat, verlede maand by die ateljee van Fox News in New York. Foto: Getty Images

Robert F. Kennedy jr., die onafhanklike Amerikaanse presidentskandidaat, het luidens ou berigte wat uitgesnuffel is meer as ’n dekade gelede ’n parasiet in sy brein gehad.

The New York Times berig dat hy in 2012 in ’n eedsverklaring voor die hof tydens sy egskeiding gesê het ’n parasitiese wurm het “ ’n gedeelte van sy brein opgevreet en moontlik kognitiewe probleme veroorsaak”.

Kennedy is ’n omgewingsprokureur en die seun van senator Robert. F. Kennedy, wat in 1968 in ’n sluipmoordaanval tydens sy presidentsveldtog dood is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Sharks 7
Bulls 12
besig om te laai... Regstreeks
Scarlets 17
Dragons 3
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
India 56/1
besig om te laai... Regstreeks
Mamelodi Sundowns 1
Orlando Pirates 1
Rand - Dollar
18.81
-0.0%
Rand - Pond
23.95
-0.0%
Rand - Euro
20.39
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.51
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Platinum
1,044.30
-0.0%
Palladium
903.50
0.0%
Goud
2,327.02
-0.0%
Silwer
30.41
+0.1%
Brent-ruolie
81.11
-1.0%
Top-40
70,455
-0.7%
Alle aandele
76,704
-0.6%
Hulpbronne 10
61,314
-0.9%
Industriële 25
106,760
-1.0%
Finansiële 15
16,479
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos