Deel

Huldeblyke stroom in ná regter Yvonne Mokgoro se afsterwe

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Regter Yvonne Mokgoro is Donderdag in die ouderdom van 73 oorlede.
Regter Yvonne Mokgoro is Donderdag in die ouderdom van 73 oorlede.

Huldeblyke het Vrydag ingestroom nadat die eerste swart vrou wat as regter in die konstitusionele hof aangestel is, Donderdagmiddag in Johannesburg oorlede is.

Luidens ’n verklaring is regter Yvonne Mokgoro (73), ’n voormalige regter van die konstitusionele hof, omring deur familie, in die Evergreen Lifestyle-aftreeoord in Broadacres oorlede.

Mokgoro, ’n boorling van Galeshewe in Kimberley, was in April verlede jaar op die pad tussen Warrenton en Kimberley in ’n ongeluk met ’n vragmotor betrokke, wat verskeie gesondheidsterugslae veroorsaak het, lui die verklaring. Sy was ’n passasier in die voertuig en het nooit volkome ná die ongeluk herstel nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.71
+0.7%
Rand - Pond
23.77
+0.9%
Rand - Euro
20.27
+0.8%
Rand - Aus dollar
12.42
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Platinum
1,029.85
-1.4%
Palladium
902.96
-0.1%
Goud
2,325.34
-0.1%
Silwer
30.22
-0.6%
Brent-ruolie
81.11
-1.0%
Top-40
71,490
+1.5%
Alle aandele
77,794
+1.4%
Hulpbronne 10
61,092
-0.4%
Industriële 25
108,554
+1.7%
Finansiële 15
16,898
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos