Deel

DA pak Musina- en Vhembe-munisipaliteit oor rioolbesoedeling

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lindy Wilson, DA-leier in Limpopo en LPW, kyk na rou rioolvuil in Musina. Foto: DA
Lindy Wilson, DA-leier in Limpopo en LPW, kyk na rou rioolvuil in Musina. Foto: DA

Die DA het weens aanhoudende rioolstortings strafregtelike klagte teen die Musina-munisipaliteit en die Vhembe-distriksmunisipaliteit in Limpopo ingedien.

Lindy Wilson, DA-leier in Limpopo en LPW, sê die strafregtelike klagte is by die Musina-polisiekantoor ingedien ná herhaaldelike klagtes wat by onderskeidelik die Musina-munisipaliteit en die Vhembe-distriksmunisipaliteit aanhangig gemaak is oor rou rioolvuil in Musina se strate.

“Die rioolstelsel in Musina is al vir jare onder groot druk. Byna daagliks vloei rou rioolvuil van die dorp af in die Limpoporivier,” sê Wilson.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Leinster 7
Connacht 0
besig om te laai... Regstreeks
Glasgow Warriors 7
Zebre 0
Rand - Dollar
18.81
-0.3%
Rand - Pond
23.95
-0.3%
Rand - Euro
20.41
-0.4%
Rand - Aus dollar
12.50
-0.5%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Platinum
1,039.35
+0.6%
Palladium
911.02
-2.8%
Goud
2,325.53
-0.7%
Silwer
30.31
-2.6%
Brent-ruolie
81.86
-2.1%
Top-40
70,455
-0.7%
Alle aandele
76,704
-0.6%
Hulpbronne 10
61,314
-0.9%
Industriële 25
106,760
-1.0%
Finansiële 15
16,479
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos