Deel

‘NRP skisofrenies’ met goedkeur van 2 wetsontwerpe

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Eksplorasieskip aan die kus van Mosambiek. Foto: Argief
’n Eksplorasieskip aan die kus van Mosambiek. Foto: Argief

Dit is belaglik dat die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) die Wetsontwerp op Klimaatsverandering en die Wetsontwerp op die Ontwikkeling van Stroomop-petroleumhulpbronne (UPRDA) op een dag aanvaar het.

Dit is “byna skisofrenies” dat die parlement twee wetsontwerpe, wat mekaar byna regstreeks weerspreek op dieselfde dag verlede week kon aanvaar, sê Liz McDaid, strategiehoof van die omgewingsgroepering The Green Connection.

Die Wetsontwerp op Klimaatsverandering plaas nou formele strukture en stelsels in plek vir die presidensiële klimaatsveranderingskommissie en bepaal dat elke departement voortaan sal moet bekend maak wat hy gaan doen om klimaatsverandering teen te werk. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.42
+0.3%
Rand - Pond
23.46
+0.0%
Rand - Euro
19.98
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.21
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Platinum
1,029.75
+1.0%
Palladium
970.00
-0.3%
Goud
2,334.47
+0.3%
Silwer
30.30
+0.7%
Brent-ruolie
81.36
-0.7%
Top-40
72,746
+0.2%
Alle aandele
79,151
+0.3%
Hulpbronne 10
62,581
+0.7%
Industriële 25
109,835
-0.1%
Finansiële 15
17,235
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos