Deel

‘Bemagtiging misluk’: Nuwe plan wil álle armes ophef

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Anthea Jeffery van die Instituut vir Rasseverhoudinge. Foto: Nelius Rademan
Dr. Anthea Jeffery van die Instituut vir Rasseverhoudinge. Foto: Nelius Rademan

’n Alternatiewe model vir swart ekonomiese bemagtiging (SEB), met ’n koeponstelsel vir onderwys, behuising en gesondheidsorg, belonings aan sakeondernemings wat ekonomies vorder en nierassigheid aan die kern daarvan het, is Donderdag bekend gestel.

Die Instituut vir Rasseverhoudinge (IRV) het dié alternatief vir SEB ontwikkel wat bekend staan as die ekonomiese bemagtiging van agtergeblewenes (EED).

Dr. Anthea Jeffery, hoof van beleidsnavorsing by die IRV, het besonderhede van die model op ’n webinaar verskaf. Sy sê as Suid-Afrika elke jaar ’n 7%-groeikoers kan behaal, kan die ekonomie in grootte verdubbel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.80
-0.0%
Rand - Pond
23.95
-0.0%
Rand - Euro
20.39
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.51
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Platinum
1,044.30
+0.5%
Palladium
903.50
-1.5%
Goud
2,327.02
0.0%
Silwer
30.41
0.0%
Brent-ruolie
81.11
-1.0%
Top-40
70,455
-0.7%
Alle aandele
76,704
-0.6%
Hulpbronne 10
61,314
-0.9%
Industriële 25
106,760
-1.0%
Finansiële 15
16,479
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos