regstreeks
Deel

Zuma se foto bly; naam van kandidatelys verwyder

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Foto: Melinda Stuurman
Foto: Melinda Stuurman

Die konstitusionele hof het Maandagoggend uitspraak gelewer in die Verkiesingskommissie se appèlaansoek om te keer dat oudpres. Jacob Zuma se naam terug op die MK-party se kandidatelys verskyn.

Die OVK het vroeër bevind art. 47(1)(e) van die Grondwet diskwalifiseer Zuma. Dit bepaal dat enigiemand wat skuldig bevind is aan ’n oortreding in die voorafgaande vyf jaar en tot langer as 12 maande tronkstraf gevonnis is, sonder die opsie van ’n boete, nie as LP mag dien nie.

Daarna het die kieshof bevind die vonnis van 15 maande tronkstraf sonder die keuse van ’n boete wat Zuma in 2021 opgelê is weens minagting van die konstitusionele hof, was nie ’n “vonnis” nie omdat hy nie die reg op appèl gehad het nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Namibia 78/3
Oman 109/10
Rand - Dollar
18.84
-0.2%
Rand - Pond
23.98
-0.1%
Rand - Euro
20.43
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.52
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Platinum
1,044.30
+0.5%
Palladium
903.50
-1.5%
Goud
2,327.38
+0.0%
Silwer
30.41
0.0%
Brent-ruolie
81.11
-1.0%
Top-40
70,455
-0.7%
Alle aandele
76,704
-0.6%
Hulpbronne 10
61,314
-0.9%
Industriële 25
106,760
-1.0%
Finansiële 15
16,479
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos