Die Vryheidsfront (VF) Plus vra sy ondersteuners om op sowel die nasionale stembrief as op die een vir streeksverteenwoordiging vir die party te stem.
Wouter Wessels, VF Plus-woordvoerder, sê dit is omdat dié twee stembriewe albei vir die nasionale parlement sal tel.
LEES OOK | Wat jy moet weet van dié verkiesing se 3 stembriewe