Deel

Ma ná motorfietsongeluk: ‘Here, hoekom my kind?’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Daniël Grové is Donderdagmiddag in ’n motorfietsongeluk dood.  Foto: Verskaf
Daniël Grové is Donderdagmiddag in ’n motorfietsongeluk dood. Foto: Verskaf

“Dit is wreed dat ’n jong seun só moet sterf,” sê Madelein Grové van Bellville nadat haar 21-jarige kind “in twee geskeur” is toe hy glo beheer oor sy motorfiets verloor en ’n boom getref het.

Daniël Grové, Madelein se tweede oudste kind, was Donderdag na sy woonstel in Loevenstein op pad toe die voorval omstreeks 16:00 in Carl Cronje-rylaan gebeur het.

Madelein sê sy het op pad huis toe ’n oproep van haar oudste seun ontvang, wat met ’n “bekommerde stem” gesê het: “Ek moet Ma iets vertel, maar ek sal wag totdat Ma by die huis is.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.33
-0.8%
Rand - Pond
23.29
-0.0%
Rand - Euro
19.97
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.29
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Platinum
1,094.50
0.0%
Palladium
1,011.50
0.0%
Goud
2,414.25
-0.1%
Silwer
31.49
+0.1%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,214
0.0%
Alle aandele
79,531
+0.0%
Hulpbronne 10
63,559
+2.2%
Industriële 25
110,578
-1.0%
Finansiële 15
17,183
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos