Deel

Duitser in hof op aanklag van mensehandel, bedrog

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Foto: Argief
Foto ter illustrasie. Foto: Argief

’n Duitse burger, wat in Gauteng in hegtenis geneem is op aanklagte van mensehandel en bedrog, is steeds agter tralies nadat hy Vrydag in die hof verskyn het.

Joachim Will (56) is Dinsdag in hegtenis geneem in ’n gesamentlike operasie waaraan die Wes-Randse Valke se ondersoekspan na ernstige georganiseerde misdaad, Interpol, misdaadintelligensie en die Gautengse grenspolisiëring deelgeneem het.

Die Valke het in ’n verklaring gesê twee vroue van onderskeidelik 32 en 29 jaar oud van Madagaskar was saam met hom. Hulle is gekeer voordat hulle op die O.R. Tambo-lughawe op ’n vlug na Kroasië kom klim. By nader ondersoek het dit geblyk dat hulle glo vals Italiaanse paspoorte gehad het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.33
-0.8%
Rand - Pond
23.29
-0.9%
Rand - Euro
19.97
-1.1%
Rand - Aus dollar
12.29
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Platinum
1,094.50
+0.7%
Palladium
1,011.50
-0.0%
Goud
2,414.25
-0.1%
Silwer
31.49
+0.1%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,214
0.0%
Alle aandele
79,531
+0.0%
Hulpbronne 10
63,559
+2.2%
Industriële 25
110,578
-1.0%
Finansiële 15
17,183
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos