Deel

Krake in MK: Stigterslid, 4 ander uitgeskop

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jabulani Khumalo en oudpres. Jacob Zuma. Foto: Argief/News24/Siyamtanda Capa
Jabulani Khumalo en oudpres. Jacob Zuma. Foto: Argief/News24/Siyamtanda Capa

Die uMkhonto weSizwe (MK)-party van oudpres. Jacob Zuma het sy stigterslid, Jabulani Khumalo, uit die party geskop.

Die party het Vrydagaand bevestig Khumalo en vier ander lede – Ray Khumalo, Bheki Manzini, Lebo Moepeng en Rochelle Davidson – is geskors. Die party het na die lede as rogue elemente verwys.

Khumalo is nommer twee op MK se nasionale kandidatelys, Moepeng vierde en Davidson agtste. Manzini is 34ste op die provinsiale kandidatelys vir KwaZulu-Natal en Ray Khumalo 38ste op dié lys.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
France 136/10
Malta 0/0
besig om te laai... Regstreeks
Japan 0
Mangolia 0
Rand - Dollar
18.53
+0.2%
Rand - Pond
23.15
+0.3%
Rand - Euro
19.89
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.19
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Platinum
980.50
+0.4%
Palladium
953.25
-0.3%
Goud
2,308.25
-0.0%
Silwer
27.61
+1.0%
Brent-ruolie
83.58
+0.5%
Top-40
70,974
+0.1%
Alle aandele
77,166
-0.0%
Hulpbronne 10
60,520
-0.6%
Industriële 25
108,061
+0.4%
Finansiële 15
16,773
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos