Deel

Name bekend van 3 wat in vliegongeluk in Namibië sterf

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die ongelukstoneel waar ’n vliegtuig Vrydag in Windhoek neergestort het. Foto: Facebook/Frank Steffen
Die ongelukstoneel waar ’n vliegtuig Vrydag in Windhoek neergestort het. Foto: Facebook/Frank Steffen

Die name van die drie mense wat Vrydag in ’n vliegongeluk in Namibië dood is, is bekend gemaak.

Die Westair AF 406-vliegtuig het op ’n instandhoudingstoetsvlug van die Eros-lughawe in Windhoek opgestyg toe dit kort daarna in die woonbuurt Pioneers Park neergestort en aan die brand geslaan het. ’n Voertuig wat daar naby geparkeer was, het ook gebrand.

“Dis met hartseer dat ons by Westair Aviation die tragiese voorval Vrydag naby die Eros-lughawe bekend maak,” het die maatskappy Saterdag op sy Facebook-blad geskryf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Lions 8
Glasgow Warriors 7
besig om te laai... Regstreeks
Netherlands 0/0
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Ospreys 19
Dragons 6
Rand - Dollar
18.33
-0.8%
Rand - Pond
23.29
-0.9%
Rand - Euro
19.97
-1.1%
Rand - Aus dollar
12.29
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Platinum
1,094.50
+0.7%
Palladium
1,011.50
-0.0%
Goud
2,414.25
-0.1%
Silwer
31.49
+0.1%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,214
0.0%
Alle aandele
79,531
+0.0%
Hulpbronne 10
63,559
+2.2%
Industriële 25
110,578
-1.0%
Finansiële 15
17,183
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos