Deel

Akkoord g’n bereik – Israel

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mense in Jerusalem staan Maandag stil gedurende ’n twee minuut lange sirene wat Israel se jaarlikse herdenkingsdag van die Joodse volks­moord aankondig. Foto: Reuters
Mense in Jerusalem staan Maandag stil gedurende ’n twee minuut lange sirene wat Israel se jaarlikse herdenkingsdag van die Joodse volks­moord aankondig. Foto: Reuters

’n Israeliese amptenaar het Maandagaand ontken dat daar op ’n skietstaking in die Gasastrook ooreengekom is nadat Hamas kort tevore gesê het hy het ’n ooreenkoms van Egiptiese en Katarse bemiddelaars aanvaar.

Die Israeliese amptenaar het gesê die ooreenkoms wat Hamas aanvaar het, was ’n “verwaterde” weergawe van ’n voorstel wat Egipte gedoen het wat “verreikende” gevolge insluit wat Israel­ nie kan aanvaar nie.

“Dit lyk na ’n manier om dit te laat voorkom asof Israel ’n ooreenkoms weier,” het die amptenaar op voorwaarde van anonimiteit gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.33
-0.8%
Rand - Pond
23.29
-0.0%
Rand - Euro
19.97
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.29
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Platinum
1,094.50
0.0%
Palladium
1,011.50
0.0%
Goud
2,414.25
-0.1%
Silwer
31.49
+0.1%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,214
0.0%
Alle aandele
79,531
+0.0%
Hulpbronne 10
63,559
+2.2%
Industriële 25
110,578
-1.0%
Finansiële 15
17,183
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos