Deel

Amerikaner en 2 Australiese broers met vakansie in Mexiko vermoor

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die broers Callum (links) en Jake Robinson en ’n Amerikaanse vriend Jack Carter Rhoad wat saam in Mexiko met vakansie was, is met skietwonde in ’n diep put gevind.  Foto: Instagram/Callum10Robinson
Die broers Callum (links) en Jake Robinson en ’n Amerikaanse vriend Jack Carter Rhoad wat saam in Mexiko met vakansie was, is met skietwonde in ’n diep put gevind. Foto: Instagram/Callum10Robinson

Mexikaanse owerhede het Sondag bevestig die Amerikaner en twee Australiese toeriste wat verlede week in die noorde van die land vermis geraak het, is dood, nadat hul ouers hul lyke uitgeken het.

Die lyke van die Australiese broers Callum (33) en Jake Robinson (30), en die Amerikaner Jack Carter Rhoad (30) is vroeër die week op die bodem van ’n put in die staat Baja California gevind nadat hulle op 27 April vermis geraak het.

Al drie is in die kop geskiet en die vermoede is hulle het hulle teengesit toe rowers hul motor gekaap het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.33
-0.8%
Rand - Pond
23.29
-0.0%
Rand - Euro
19.97
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.29
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Platinum
1,094.50
0.0%
Palladium
1,011.50
0.0%
Goud
2,414.25
-0.1%
Silwer
31.49
+0.1%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,214
0.0%
Alle aandele
79,531
+0.0%
Hulpbronne 10
63,559
+2.2%
Industriële 25
110,578
-1.0%
Finansiële 15
17,183
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos