Minstens 181 mense is sedert Maart weens oorstromings en grondverskuiwings in Kenia dood, het die regering en die Rooi Kruis Woensdag gesê.
Honderdduisende mense is ook gedwing om hul huise te verlaat.